Cress Williams

Cress Williams
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 26 Julie 1970 (1970-07-26)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1990–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Cress Williams (gebore 26 Julie 1970) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Fallen (1998), Never Been Kissed (1999), en In Your Eyes (2014), en in die televisiereeks Black Lightning (2018).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy